My Persoonlike Program

Daar is geen Vertonings in u Persoonlike Program nie.

Met hierdie funksie kan jy jou eie feesprogram moeiteloos saam stel. Jy sal kan sien of daar van jou verkose vertonings is wat bots, wat jou totale uitgawe is, wanneer jy waar moet wees ens. Sodra jy tevrede is met jou selfsaamgestelde program kan jy dit of na jou self per epos stuur of uitdruk.

Dit werk so: By elke vertoning is daar `n "voeg in my program" skakel. Sodra jy daarop kliek beland daardie spesifieke vertoning in My Program. Nadat jy deur die hele feesprogram is en al jou gunstelinge gekies het kan jy op die My Program blok regs onder op jou skerm kliek. Hier verskyn jou hele selfsaamgestelde feesprogram. Let op dat betaling kan nie vanaf die program gemaak word nie, maar as jy op die vertoning kliek sal dit jou deurvat na die Computicket skakel.

Soek `n Vertoning Alle Vertoning Kategorieƫ