Lot
|
Voor ’n hek wat bokveld toe lei, slaan ’n bruidspaar, ’n popster en ’n tennisliefhebber remme aan en kyk vir ’n laaste maal op na die sterre. Met briljante spel deur Stian Bam, Neels van Jaarsveld, Tinarie van Wyk Loots en vele ander. Wenner van drie Kanna-pryse (Beste Produksie, Beste Regie en Beste Vroulike Kunstenaar). Regie en teks: Nicola Hanekom. Moenie dié poëtiese en visueel aanskoulike produksie misloop nie. ’n Absa KKNK-produksie. |
|






