Feesprogram 2012
Teater - Die rebellie van Lafras Verwey
| Lokaal: Girls High |
Duur: 100 min |
Ouderdom: A
|
| Taal: Afr. |
Prys: R 100.00 |
|
|
2/10/2012 - 9:00
|
3/10/2012 - 12:30
|
4/10/2012 - 15:30
|
5/10/2012 - 15:30
|
6/10/2012 - 12:30
|
Fleur du Cap 2012-wenner: beste akteur: Carel Nel; beste regie: Albert Maritz; en die gehoorgewildheidsprys. “Maritz en sy spelers omskep Chris Barnard se oorspronklike hoorspel tot ’n teatrale belewenis wat lank ná die tyd by jou kom spook.” – Die Burger. “Dis ’n verhaal van Jan Alleman – vasgevang in ’n burokratiese bestel met ’n behoefte om ’n nalatenskap te los, ’n verandering te maak en vir iemand te sorg. Dis ’n storie waarmee ons elkeen kan identifiseer.” – Maroela Media. Met Stian Bam, Tinarie van Wyk Loots, Carel Nel, Nandi Horak, Wilhelm van der Walt, De Klerk Oelofse en Roxanne Blaise. Teks: Chris Barnard. Regie: Albert Maritz. Aangebied deur The Mechanicals.
My Program
Laai Program Af