Kry jou lêplek vir Aardklop 2011 voor dit te laat is. Verblyfbesprekings vir vanjaar se fees, 4-9 Oktober, het op Maandag 2 Mei geopen en daar is oudergewoonte sakpas-verblyf vir elke smaak.

Om verblyf te bespreek, of indien jy dalk jou beskikbare verblyf beskikbaar wil stel vir feesgangers, kontak die Aardklop-verblyfspan vandag nog by (018) 297 8465 of nicolene@aardklop.co.za.

Inligting omtrent beskikbare verblyf kan ook hier bekom word.


Bespreking

Datum van vertrek
Kinders (o/12)


Hoofborge

ATKV Beeld kykNET Lotto Vodacom