Silwerskerm Filmfees 2012 – plaatjie lys
Beste Film
Die Wonderwerker
Beste Regie
Katinka Heyns – Die Wonderwerker
Beste Kinematograaf
Tom Marais – Verraaiers
Beste Draaiboek
Chris Barnard – Die Wonderwerker
Beste Redigering
Ronel Loots – Die Wonderwerker
Beste Akteur
Gys de Villiers – Verraaiers
Beste Aktrise
Elize Cawood – Die Wonderwerker
Beste Manlike byspeler
Jacques Bessenger – Verraaiers
Beste Vroulike byspeler
Sandra Kotze – Die Wonderwerker
Beste Kortfilm
Nantes
Beste Regie van ‘n Kortfilm
René van Rooyen – Nantes
Beste Regie van ‘n Kortfilm
Jaco Smit – Buurtwag
Beste Draaiboek van ‘n Kortfilm
Beer Adriaanse – Buurtwag
Spesiale Vermelding:
Vilje Maritz - Verraaiers
Carmen Pretorius – Lien se Lankstaanskoene
Adam Heyns – Like my Profile
Top 6 Kortfilms
· Anderkant Gister
· Die Buurtwag
· Drukkersbloed
· Like my Profile
· Nantes
· Stut








