Media
Geagte lede van die media,
AANSOEKE VIR MEDIA AKKREDITASIE SAL TEEN 28 JULIE 2012 OOP WEES
Kliek hier om toegang te kry tot die media akkreditasie vorm. Vul asseblief die vorm so deeglik as moontlik in en stuur dit aan media@aardklop.co.za.
Let asseblief dat alle onderhoude deur die fees gereël moet word. Vul dus asseblief die vorm so deeglik as moontlik in. Ons sal teen 20 September in kontak wees om goedgekeurde onderhoude by die fees te bevestig.
Voorwaardes:
* Let asseblief daarop dat akkreditasie nie outomaties toegestaan word nie. Dit word oorweeg in oorleg met die feesorganiseerders se breë mediabeleid.
* NIE Geakkrediteerde media sal in die laatste twee weke voor die fees in kennis gestel word. – Geakkrediteerde media sal ten minste twee weke voor die fees in kennis gestel word
* Die sluitingsdatum vir aansoeke is 15 September 2012.
Om toegang te kry tot die wagwoord vir die toegewyde mediablad, wat allerlei relevante inligting, persverklarings en foto's bevat, stuur asseblief 'n e-pos aan media@aardklop.co.za








