2012-aansoekvorms is nou hier beskikbaar
Aansoeke vir produksies, asook uitstallers by die kuns- en kosmark, is beskikbaar deur op die toepaslike skakel te kliek. Belangstellendes word versoek om te hou by sperdatums, soos aangedui in die onderskeie aansoekvorms om teleurstelling te voorkom. Clover Aardklop Nasionale Kunstefees vind in 2012 plaas vanaf Dinsdag 2 Oktober tot Saterdag 6 Oktober.
Programaansoeke
- Opdragproduksies (Afrikaans / English)
- Loketproduksies (Afrikaans / English)
-
Visuele kuns (Afrikaans / English)
Kuns- en kosmark




